Logo

KN Verslag: Cyril Ramaphosa

Video
17 November

Adjunk President Cyril Ramaphosa is in die nasionale vergadering oor wanneer ń kommissie van ondersoek na staatskaping geloots gaan word. Hy blyk ook geinteresseerd te wees in die top verkoper, The President’s Keepers. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou