“Lottoland help ’n dorp”: ‘Bietjie-bietjie’ maak baie vir Bloemfontein + goeie nuus vir ander dorpe! In die 11de episode van kykNET se trefferreeks waar dorpe ’n gesonde finansiële hupstoot na verbetering kry deur samewerking in die gemeenskap te verseker, het Leah by die Stad van Rose aangeklop.