Logo
Ladies Launch Mobile BB RHOWL
web uni tv guide

Die Real Housewives van die Wynlande

144Realiteit16 L

Amptelike lusmaker – Die Real Housewives van die Wynlande

Video
23 Maart

Eers het vyf vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in Die Real Housewives van Pretoria. Nou is dit die mooie Kaap wat aan die beurt kom met Die Real Housewives van die Wynlande. Die Real Housewives van die Wynlande begin op 20 April 2023 om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.