Logo
Ladies Launch Mobile BB RHOWL
web uni tv guide

Die Real Housewives van die Wynlande

144Realiteit16 L

Moeilike vrae wat kom – Die Real Housewives van die Wynlande

Video
13 Julie

Amy, Anita en Candice gesels oor wat omtrent die reünie-episodes maak hulle opgewonde en wie van die dames hulle dink het moeilike vrae vir hulle. Kom vind ook uit wat hulle hoogtepunte van die TV-reeks is, en hoe die lewe na "Die Real Housewives van die Wynlande" is.