Logo
Ladies Launch Mobile BB RHOWL
web uni tv guide

Die Real Housewives van die Wynlande

144Realiteit16 L

Agter-die-skerms met Armand Aucamp – Die Real Housewives van die Wynlande

Video
11 Julie

Armand Aucamp, die aanbieder van Die Real Housewives van die Wynlande se reünie-episodes, het in 'n onderhoud met die kykNET digitale span onthul waarna hy uitsien as gasheer, vir wie hy die mees intimiderend vind, en waaroor hy saam met die dames wil gesels.