Logo

Amptelike lokprent – Vlamme

Video
29 September

Die plaaslike kinderhuis maak nuusopskrifte nadat paar van die kinders 'n stoorkamer op die perseel aan die brand steek. Wanneer Gerrit, die kinderversorger, probeer uitvind wie dit is, vind hy meer uit as wat hy verwag het.