Logo

Amptelike lokprent – Weerwraak

Video
29 September

‘n Stuk grond wat nooit ontwikkel moet word nie. ‘n Bospad waarop hulle nie durf stap nie. ‘n Huis waarvan die deure vir altyd toe moet bly. Sondes van die verlede wat nou wraak soek.