Logo

Amptelike lokprent – Sonversamelaar

Video
18 Augustus

Na die dood van sy vrou verloor Gert byna alles en hy aanvaar ‘n pos as ‘n motorwag: Gert besef dat sy seun, Fred, tans afstuur op ’n toekoms sonder hoop, maar om te veg vir sy seun sal beteken dat hy eers sy eie spoke moet oorwin.
Jy sal ook hiervan hou