Logo

Amptelike lokprent – Dina dagbreek

Video
06 September

Dit is Dina se eerste dag terug op die stel van die gewilde 1980’s ontbytprogram, Goeiemôre my Sonskyn, nadat sy onder skandalige omstandighede die program moes verlaat.