Logo

Amptelike lokprent – Die dors

Video
29 September

Dalyn is ‘n gewone man wat in ‘n ongewone tyd van groot droogte leef. Soos sy wêreld om hom inmekaar tuimel besef hy dat sy dors oor soveel meer gaan as net ‘n paar druppels water.