Logo

’n Paar truuks in hulle moue – Elsa en Magriet op Skou

Video
13 April

Moenie twee ou tannies onderskat nie. Veral as dit by Andre Velts se donker komedie Elsa en Magriet op Skou kom – te sien op kykNET, 16 April om 20:00.