Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Vernuwing – DOTNXT, Annette Muller

Video
02 September

Annette Muller wou vir ‘n organisasie werk wat nie net opwindende projekte aanpak nie, maar wat deur middel van vernuwing die wêreld ‘n beter plek maak. Sy kon dit nie vind nie en het so haar eie onderneming, DotNXT, gestig. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou