Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

WINSLYN: Tegnologie – FillApp, Waldo Boshoff

Video
11 Februarie

Die afwaartse beweging van die brandstofprys is goeie nuus vir Suid-Afrikaanse verbruikers, maar soos ons uit ervaring weet kan niks vir ewig aanhou daal nie. Die skeppers van die brandstof-app FillApp wil dit vir verbruikers maklik maak om tred te hou met die veranderende brandstof-prys. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou