Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Entrepreneur – Peter Vundla, 18 November

Video
19 November

Peter Vundla het in die vroeë jare 90 weggestap van ’n belowende loopbaan by Ogilvy & Mather om die eerste advertensie-agentskap met swart eienaars in Suid-Afrika te begin. Vandag word Vundla en sy medewerkers by Herdbuoys as pioniers in die advertensie- en wyer besigheidswêreld gesien. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!