Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Ondernemings in staatsbesit

Video
28 Maart

Winslyn: Ondernemings in staatsbesit ‘n Gelweldige taak lê voor vir nuwe minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan om alewige geld-suiers soos Eskom, die SAL, Prasa en Denel reg te ruk. Hoe gaan hy dit regkry? Ons kyk na ‘n kort oorsig van kenners se voorstelle. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou