Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Landbou & tegnologie, Deel 2

Video
23 Mei

Winslyn: Landbou & tegnologie, Deel 2 Ons bespreek hoogtepunte by vanjaar se Nampo-oesdag in Bothaville, die toekoms van landbou en wynbou in Suid-Afrika, en gesels oor nuwe tegnologie in dié sektor. Saam met ons in die ateljee is Jannie de Villiers en Niël Groenewald. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou