Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Hotelbedryf & Entrepreneurskap

Video
11 Julie

Winslyn: Hotelbedryf & Entrepreneurskap Phumlani Edward Ngwenya was van ‘n baie jong ouderdom af ‘n entrepreneur. Hy het grootgeword in ‘n informele nedersetting buite Pongola in KwaZulu-Natal en nadat hy talle klein besighede suksesvol bedryf het, het hy uiteindelik die geleentheid gekry om skool te gaan en later as Afrikaans-onderwyser te studeer. Vandag is hy bedrywig in die hotel- en eiendomsbedryf en besit ‘n gastehuis, twee hotelle en ses kommersiële eiendomme. Phumlani is in die ateljee en vertel ons sy interessante verhaal en deel sy toekomsplanne. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou