Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Grondonteiening & Landbou – Deel 2

Video
08 Augustus

Winslyn: Grondonteiening & Landbou – Deel 2 President Cyril Ramaphosa se aankondiging verlede week dat die ANC voort sal gaan met die grondwetwysiging het onsekerheid veroorsaak. Divan Botha gesels nou meer hieroor met Aggrey Mahanjana van Nerpo, Prof. Jannie Rossouw van Wits-besigheidsskool en Malapane Thamaga van AFASA. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou