Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Van waar, Gehasi?

Nuus
03 September 2015
Isabel Groesbeek verduidelik hoe sy 'n genealogiese navorser geword het.
kn_prontuit_eksklusief_isabel_geneologie_900
Die Genealogie en Familie-erfenisfees word die komende naweek in Pretoria gehou. Isabel Groesbeek, ’n genealogiese navorser, en Hanke Fourie van die Hugenote Vereniging van Suid-Afrika het op Prontuit kom gesels oor genealogie en stambome.

Isabel het in ’n kort onderhoud agter die skerms verduidelik waarom sy in familiegeskiedenis begin belangstel het – sy kom uit ’n familie waar stories dikwels vertel is, onder meer oor haar oupa se ervarings tydens die Anglo-Boereoorlog. Sy het later ’n graad in geskiedenis behaal.

Sy gee ook raad vir mense wat navorsing oor hul eie stambome wil doen en waar hulle kan begin. Kyk na die eksklusiewe video hier onder.