Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Prof. Debra Meyer

Video
16 Julie

Prof. Debra Meyer gesels oor die gevaarlikste leefstylsiektes. Sy het onder meer gesê dat dit nie net longkanker is wat deur sigarette veroorsaak word nie; rook word gekoppel aan 14 ander soorte kanker.