Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Biblioteke gaan oor meer as boeke uitruil

Nuus
30 Julie 2015
Vandeesweek op Prontuit het Segametsi Molawa, hoof van die Biblioteek- en Inligtingsvereniging van Suid-Afrika, en Sipho Mabaso van ReaderWorld oor die stand van biblioteke kom gesels.
Sipho
Vandeesweek op Prontuit het Segametsi Molawa, hoof van die Biblioteek- en Inligtingsvereniging van Suid-Afrika, en Sipho Mabaso van ReaderWorld oor die stand van biblioteke kom gesels.

Biblioteke moet groter begrotings hê, het Mabaso gesê. “Die minister moet sy werk doen.

“Ons het ’n leeskultuur in Suid-Afrika, maar biblioteke het nie boeke in voorraad wat mense se passies weerspieël nie.

“Ons het dit reggekry by die Johannesburgse Stadsbiblioteek.”

Molawa en Mabaso was dit eens dat biblioteke nie net plekke is waar boeke uitgeruil word nie.

Kyk die onderhoud hier onder, en klik hier vir nog ’n agter-die-skerms onderhoud.