Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Politieke spektrum - Prontuit

Video
13 April

Politieke spektrum - Prontuit | 12 April 2021 | KykNET Dit gons in debatte op sosiale media en in kommentaar-afdelings op nuuswebwerwe oor mense se politieke siening. Terme soos “links”, “regs”, “liberaal” en “konserwatief” word teen ‘n blitstempo rondgegooi. Verstaan ons wat hierdie woorde en terme beteken? En al kom die politieke spektrum van toeka se tyd af, is dit nog van toepassing op vandag? Helen Zille, die DA se federale voorsitter via Skype by ons aan en Crispin Sonn, ‘n sakeman en maatskaplike kommentator is by my in die ateljee. * Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. Political spectrum - Prontuit | 12 April 2021 | KykNET Fiery debates often take place on social media and in comment sections of news sites about people’s political views. Terms such as “left-wing”, “right-wing”, “liberal” and “conservative are often thrown around without much thought. Do we understand what these terms mean and are they still relevant today? Helen Zille, chairperson of the DA’s federal council joins us via Skype to discuss this issue. Crispin Sonn, a businessman and social commentator joins in studio. * Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
Jy sal ook hiervan hou