Logo
Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Kanselleer-kultuur - Prontuit

Video
28 September

Kanselleer-kultuur - Prontuit | 27 September 2022 | kykNET Kanselleer kultuur maak die ruimte vir gesels en debat oor ongemaklike temas byna onmoontlik. Is cancel-culture, in Suid-Afrika, olie op ‘n ondraagsaamheidsvuur? ‘n Voormalige Mej Suid-Afrika-deelnemer kom vertel van haar kanselleer-ervaring. * Kyk Prontuit Dinsdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. Cancel-culture - Prontuit | 27 September 2022 | kykNET Cancel-culture makes the room for speaking about uncomfortable themes almost impossible. In a country like South-Africa, is cancel-culture fuel to the flames. ‘n Former Miss South Africa tells us about her cancel experience. * Watch Prontuit on Tuesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
Jy sal ook hiervan hou