Logo
Prontuit 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Prontuit

144AktueelPG13

PRONTUIT – VOEDINGSKEMAS – SEG 3 – 18 MEI 2020

Video
19 Mei

PRONTUIT – VOEDINGSKEMAS – SEG 3 – 18 MEI 2020 Gift of the Givers is ‘n reuse noodverligtingsorganisasie wat wêreldwyd inspring wanneer rampe tref. Terwyl hulle gerat is vir rampe soos aardbewings, droogtes en siklone, moes hulle hul werkwyse aanpas om die dreigende hongersnood te help bekamp. Gift of the Givers, a disaster relief organisation which operates in South Africa, as well as abroad, has been forced to reengineer their operations to address the looming famine and humanitarian crisis in the country due to the effects of the lockdown.
Jy sal ook hiervan hou