Logo
Prontuit 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Prontuit

144AktueelPG13

PRONTUIT – VOEDINGSKEMAS – SEG 2 – 18 MEI 2020

Video
19 Mei

PRONTUIT – VOEDINGSKEMAS – SEG 2 – 18 MEI 2020 Talle individue en organisasies in die Wes-Kaap maak seker dat duisende mense, veral kinders, nie honger hoef te gaan slaap nie. Die Woodstock Brewery in Kaapstad, maak byvoorbeeld 12 000 liter sop elke dag en Lucinda Evans van Lavender Hill se organisasie, Philisa Abafazi Bethu, sorg nie net vir minder honger mae nie, maar sien ook om na slagoffers van geslagsgebasseerde geweld. Many individuals and organisations in the Western Cape have been working tirelessly to ensure that thousands of people don’t have to go to bed with an empty stomach. The Woodstock Brewery in Cape Town produces 12 000 litres of soup daily, while Lucinda Evans from Lavender Hill, who runs the Philisa Abafazi Bethu organisation not only feeds the needy, but also cares for victims of gender based violence.
Jy sal ook hiervan hou