Logo
Prontuit 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Prontuit

144AktueelPG13

PRONTUIT – STORIES – SEG 3 – 23 MAART 2020

Video
24 Maart

PRONTUIT – STORIES – SEG 3 – 23 MAART 2020 Danneline Ramsden ‘n storieverteller van Komaggas, in Namakwaland, en het al van kindsbeen af ‘n liefde vir stories. Deesdae gebruik sy storievertel om háár liefde vir stories ook by kinders en volwassenes aan te wakker. Danneline Ramsden, a storyteller from Komaggas in Namakwaland has loved stories from a very young age. These days she uses her storytelling skills and love of stories to encourage children and adults to rediscover the magic of stories and storytelling.
Jy sal ook hiervan hou