Logo
Prontuit 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Prontuit

144AktueelPG13

PRONTUIT – COVID 19 EN ONDERWYS – SEG 1 – 20 APRIL 2020

Video
21 April

PRONTUIT – COVID-19 EN ONDERWYS – SEG 1 – 20 APRIL 2020 Skole en universiteite se deure is, en sal vir die voorsienbare toekoms gesluit bly weens die COVID-19-pandemie. In hierdie onsekere tyd moet kinders en studente steeds leer en onderrig word om die akademiese jaar af te handel. Ons gesels oor die impak van die COVID-19-pandmie op onderrig en hoe onderwysers, dosente en ouers te werk gaan om die uitdagings te bowe te kom. Due to the COVID-19 pandemic schools and universities across the country have been closed and will remain so for the foreseeable future. In these uncertain times, children and students need to continue their academic pursuits to successfully complete the academic year. We discuss the impact of the COVID-19 pandemic on education in the county and the ways in which teachers, lecturers and parents are overcoming the current challenges.
Jy sal ook hiervan hou