Logo
Prontuit 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

Prontuit

144AktueelPG13

Burgerlike Vryhede (Segment 2) – Prontuit

Video
02 Junie

Wêreldwyd geld inperkingsmatreëls in ‘n poging om die verspreiding van die Cornavirus te probeer bekamp. Inperking is in talle demokrasieë ‘n netelige kwessie. Wat mag en kan regerings namens individue besluit? Several types of lockdown protocols have been implemented the world over to try and curb the coronavirus. While remains a contentious issues within democracies, we ask what decisions governments can make for their citizens.
Jy sal ook hiervan hou