Prontuit ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Aanbieder Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by ’n wye spektrum Suid-Afrikaners. Skakel in vir die regstreekse uitsending, elke Maandag om 22:00.
Volgende op
S7 | E47
29 Maart 21:00
'S7/E47'. Ons gesels oor die voor- en nadele van sosiale media.