Logo
Kyk Wie Praat Slim Billboard Desktop 1600x160
web uni tv guide

Kyk Wie Praat

144KompetisiePG

#OpMyEish - Episode 7 - "Dit het my gemaak wie ek is vandag"

Video
22 Februarie

Brendan Peyper gesels met van die meisies na die warmlugballonvaart oor hoe hy gesukkel het om vriende te maak, oor boelies en sy boodskap by sy shows. Kyk saam, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, #DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream! #HomeOfLocal