Logo
kykNET_Op_my_Eish!_S3_Brendan_Peyper_Slim_BB
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13 L

#OpMyEish - Episode 8 - Brendan Peyper Konsert

Video
29 Februarie

Hierdie week neem Brendan Peyper weer van die meisies na een van sy konserte toe. Darem stem hulle saam: "Brendan mag maar sing!" Kyk saam, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, #DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream! #HomeOfLocal