Logo

Brendan en Jo Tyd - Op My Eish

Video
07 Maart

Dis altyd vir ons spesiaal wanneer Brendan Peyper, en sy wingman Jo Black bietjie tyd kry om op te vang oor wat alles in Brendan se hart en kop aangaan. Kyk saam, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, #DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream! #HomeOfLocal
Jy sal ook hiervan hou