Logo
PROJEK DINA

#OpMyEish - Episode 7 - Koebaai, Runet!

Video
22 Februarie

Dit mag dalk die maand van liefde wees, maar dit werk ongelukkig nie vir almal so uit nie. So groet Runet vir Brendan Peyper sommer aan die begin van die week se episode. Kyk saam, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, #DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream! #HomeOfLocal