Vind liefde deur die oog van ’n lens – #HMSMSMHoor my, sien my, soen my is kykNET DStv-kanaal 144 se nuutste realiteit-reeks waarin die aanbieder, Vanes-Mari du Toit, deelnemers gaan help om liefde te vind op ’n manier anders as waaraan mens gewoond is.