Logo
CW Slim BB BSV S15 Redelivery
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

Toe-boek – Boer soek ‘n vrou

Nuus
27 Maart 2023
Ons kan nie wag om te sien wat die toekoms vir Boer Hennie en Eloise inhou nie!
Boer Hennie Article Image

Hennie, die 35-jarige merino-boer van Moorreesburg in die Wes-Kaap het sy kaarte naby aan sy bors gehou tydens sy Boer soek ‘n vrou-reis.

Albei sy pasmaats, Rachelle en Eloise, het op die laaste dag steeds nie eens geweet of Hennie hoegenaamd in een van hulle belangstel nie. Dié boer, met ‘n MSc-graad in finansiële bestuur, het duidelik die proses aangepak vanuit ‘n logiese, deurdinkte perspektief is.

Noudat hy wel besluit het hy wil Eloise beter leer ken, hoop ons hy kan net die proses verder geniet en mekaar nóg beter leer ken.

Kyk hier na ‘n paar foto’s van Hennie se plaas:

Boer Hennie Plaasfotos
Boer Hennie Plaasfotos
Boer Hennie Plaasfotos
Boer Hennie Plaasfotos
Boer Hennie Plaasfotos
Boer Hennie Plaasfotos
Boer Hennie Plaasfotos
Boer Hennie Plaasfotos
Boer Hennie Plaasfotos
Boer Hennie Plaasfotos
Gallery

kykNET se digitale span dink dié tweetjies maak ‘n baie oulike paartjie en kan nie wag om te sien wat die skoonfamilie-kuier en vakansie vir hulle inhou nie!

Bly op hoogte van sake van Boer soek ‘n vrou deur in te skakel op kykNET, kanaal 144, Donderdae om 20:00 of stroom die episode op die DStv-app of Showmax. Gesels saam deur die hutsmerk, #BoerSoeknVrou te gebruik op Facebook, Twitter en Instagram.