Logo

Onkant gevang – Boer soek 'n vrou

Nuus
10 Maart 2022
Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir Boer soek ‘n vrou en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik.
Boer Willem – Boer soek 'n vrou

#BoerWillem het besluit om sy twee dames 'n dag vroeër huis toe te stuur. Alhoewel beide sy besluit respekteer het, het nie een van hulle twee dit verwag nie.
Sonja was verlig, oor sy dieselfde gevoel het en nie die 'spark' beleef het wat sy wel tussen haar en 'n lewensmaat verwag nie. Chantelle was onkant gevang en het gehoop dat sy wel Willem beter kon leer ken.

Ons het by hulle twee ingeloer nadat hulle die plaas verlaat het om meer te leer oor hoe hulle nou voel, hul Boer soek 'n vrou -avontuur en toekomsdrome:

Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir Boer soek ‘n vrou en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik.