Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Kevin Reed – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier

Video
12 Julie

Kevin is ’n gewese landbouskool-leerder, rugbyspeler en talentvolle sjef wat al op ’n jong ouderdom wys hy is ’n uitblinker. Op 24 het hy reeds sy sjef-kwalifikasie verwerf en is hy ook ’n mede-aanbieder van die kosprogram Spyskaart op SABC2 en was hy die wenner van Sjefhuis op VIA.