Getroud Met Rugby
144
Drama
13 L
Welkom
Video's
Nuus
Karakters
Foto’s
‘Ek lewe’ – Getroud met rugby
Video
01 Februarie
Candice lewe is gered na sy geskiet is, maar hoe gaan sy reageer op die nuus dat die dokters haar baarmoeder moes verwyder?
Teken in en KYK
Up Next
‘n Kleuterskool? – Getroud met rugby
28 Januarie
Voorskou: 31 Januarie – 4 Februarie 2022 – Getroud met rugby
31 Januarie
Voorskou: 24 – 28 Januarie 2022 – Getroud met rugby
24 Januarie
Ons onthou: Saranti Reeders – Getroud met rugby
17 Januarie
Voorskou: 17 – 21 Januarie 2022 – Getroud met rugby
17 Januarie
Cheers, kaptein – Getroud met rugby
13 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Getroud met rugby
Henk is nou wel dood, maar vir hoe lank gaan Kristien kan lewe sonder kos en water in ‘n onbekende ligging?
Video
Die poppe gaan dans – Getroud met rugby
Daar gaan nie ‘n tekort aan naelbyt drama wees in die finale seisoen van Getroud met rugby nie! Bly elke weeksaand ingeskakel op kykNET, kanaal 144 om nie een oomblik van dié drama mis te loop nie.
Video
Voorskou: 30 Mei - 3 Junie 2022 – Getroud met Rugby
Almal is in rep en roer oor die Fabulous Vastrap-danskompetisie.
Video
Voorskou: 23 - 27 Mei 2022 – Getroud met Rugby
Schalk en Amanda het ’n ernstige gesprek, Jana besin oor haar vriendskap met Riana en ’n ongemaklike gerug bedreig Anastasia se reputasie.