Getroud met Rugby is ’n gewilde sepie wat fokus op die drama, verhoudings, skandale, huwelike, aspirasies én politiek agter die skerms, asook in die slaapkamers van rugby-paartjies.
Volgende op
S6 | E253
06 Julie 18:00
'S6/E253 of 260'. Nonnie leer vir Petro alles oor poker. Candice begin weer by Pottie's werk. Liam vind steeds sy voete ...