Getroud Met Rugby
144
Sepie
13
Welkom
Video's
Nuus
Karakters
Foto’s
Die groter prentjie – Getroud met Rugby
Video
09 Junie
Ons het bietjie by Johan Scholtz gaan kuier, wat die rol van Schalk Brand vertolk in Getroud met rugby en hy het ons meer vertel van die loopbaan-verandering waardeur Schalk op die oomblik gaan.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 8 – 12 Junie 2020 – Getroud met Rugby
08 Junie
Voorskou: 8 – 12 Junie 2020 – Binnelanders
06 Junie
Brûe van vergifnis en versoening – Binnelanders
05 Junie
Voorskou: 8 - 12 Junie 2020 – Suidooster
05 Junie
Voorskou: 25 – 29 Mei 2020 – Getroud met Rugby
23 Mei
Voorskou: 25 – 29 Mei 2020 – Binnelanders
22 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Getroud met rugby
Die ander pompoms vermoed dat Stas swanger is, maar die groter vraag is of Bibi vir Jordan sal kan vergewe…
Video
Voorskou: 27 Jun - 1 Jul – Getroud met Rugby
Lienkie en Amanda se katnaels kom uit, Nesie ontdek iets skokkend oor haar ouers en Lulu is agterdogtig oor Zappa se ma se dood.
Video
Die poppe gaan dans – Getroud met rugby
Daar gaan nie ‘n tekort aan naelbyt drama wees in die finale seisoen van Getroud met rugby nie! Bly elke weeksaand ingeskakel op kykNET, kanaal 144 om nie een oomblik van dié drama mis te loop nie.
Video
Voorskou: 30 Mei - 3 Junie 2022 – Getroud met Rugby
Almal is in rep en roer oor die Fabulous Vastrap-danskompetisie.