Logo
Getroud Met Rugby Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Sepie13

Getroud Met Rugby: 24 Julie 2012 (Deel 1)

Video
24 Augustus

Vir meer video's gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/. Laetitia, Anke se suster, daag op en wil die strydbyl tussen haar en Anke begrawe. Anke help dan vir Laetitia om te kry wat sy wil hê. Cornia en Botha bedink slinkse planne om geld uit hul baba, Bella te maak.