Logo
Binnelanders
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

seisoen

12

11

10

Binnelanders Poster 440x610 for DStv

Oor die program

Binnelanders, ’n halfuur lange weeksdag-drama, handel oor die wel en weë van die mense wat hul toevlug en heil vind by die Binneland-kliniek. Alles lyk van ver af gesond, maar in die gange en sale van dié kliniek – heel dikwels ook in die raadsale – is dit ’n ander storie.

Volgende op

S11 | E260
03 Junie 19:30
'S11/E260 of 260'. Gaby maak haar hart oop teenoor Karen. Conrad wonder of Delia nie iets te doen het met BlueCor se bes...

Nog Programme