Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Binnelanders: Verdoemende dokumente

Nuus
06 Junie 2015
Ou koeie word opgegrawe en daar is weer ’n meningsverskil tussen die Malherbes.
EP1092-3
Hierdie week op Binnelanders grawe ’n oproep weer ou koeie uit te sloot.

Verdoemende dokumente mag dalk net die gewenste uitwerking hê, en iemand het dalk rede om te bedank.

34 ep1094 2


Jana hoor wat haar kinders oor haar te sê het, en Rian probeer haar tot ander insigte bring.

34 ep1093 4


Dit wil voorkom of daar ongesêde dinge op die lappe gaan kom. Daar is weer ’n meningsverskil tussen die Malherbes, en dit word vir Pippa duidelik waarom At nie haar raad wil volg nie.

34 ep1093 1


Van word gekritiseer vir haar impulsiewe besluite, Zadie is skepties oor Naomi se planne en Okkie en Morné sorteer mekaar uit. Veiligheidsbewustheid word tot ’n nuwe vlak gevoer en iemand daag onverwags weer op.

Moenie Binnelanders op weeksaande om 19:30 misloop nie.