Die waarheid kom altyd uit, en kan gevolge vir die toekoms inhou.
Liezl maak ’n voorstel aan Morné wat sy toekoms kan verander, terwyl At se vrae Cherilee baie ongemaklik maak.
Na sy waarnemings, bring At uiteindelik die kloutjie by die oor, en Sonette maak ’n ondekking wat haar van plan wil laat verander.
Die waarheid maak ongelooflik seer, en At laat nie met hom mors nie. Jennifer gaan Jana se hulp nodig hê om bewysstukke te kry, en ’n ‘oorwinning’ is van korte duur.
At vertel uiteindelik vir Jennifer sy ware intensies, terwyl Ivanka se besluit ’n bitter pil is om te sluk.
Moenie Binnelanders, weeksaande om 19:30, misloop nie.