Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Tyd vir nuwe spanne – Kokkedoor Vuur & Vlam

Nuus
20 Augustus 2023
Dié besluit het hierdie week die Kinkel-en Onthoubraaiers heeltemal omkant gevang!
Kokkedoor Vuur & Vlam

“So, as julle gedink het dis al vir vandag maak julle ’n groot fout.”

Hierdie woorde het gemengde gevoelens veroorsaak met sommige deelnemers wat uitsien na die veranderinge en ander wat bekommerd is oor wat voorlê. Die Kinkel-en Onthoubraaiers het egter nou geen keuse as om aan te pas en vinnig ’n verhouding te vorm met hulle nuwe spanmaats nie.

Hier is hoe die spanne nou lyk:

Bertus en Kevin
Anel en Lara H
Karen en Gert
Nicole en Ashley
Jan en Tjaart
Joubert en Cindy
Nate en Mandre
Lara M en Borries

Skakel hierdie Donderdag om 20:00 in om te sien hoe die nuwe spanne gaan vaar en gesels saam deur die hutsmertk #KokkedoorVuurVlam te gebruik.