Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Die spanne – Kokkedoor Vuur & Vlam

Nuus
02 Augustus 2023
Vind hier uit hoe die spanne lyk!
Kokkedoor Vuur & Vlam

Die Kinkel-en Onthoubraaiers het hulle eerste kans gehad om vir Bertus en Kobus te beïndruk sonder om te weet wat presies op die spel is. Nadat Gert en Lara M as die wenners aangekondig is het hulle uitgevind dat die wen “met ’n voorreg en ’n taak” gepaard gaan.

“As hierdie ’n skaakbord was het ek en Gert nou die eerste skuiwe gemaak.”

Die twee wenners het die geleentheid gekry om hulle spanmaats te kies, terwyl almal anders moes wag en sien met wie hulle die volgende uitdagings gaan aanpak.



Kaarte is getrek en hier is hoe die spanne lyk:

Anel en Gert
Lara M en Ashley
Nicole en Lara H
Jan en Kevin
Nate en Tjaart
Rodney en Natalie
Karen en Mandre
Bertus en Cindy
Francois en Braam
Joubert en Borries

Klik hier om die Kinkel-en Onthoubraaiers beter te leer ken en stroom nóú die episode op DStv Stream.