Logo

kykNET spog met SAFTA-nominasies

Nuus
25 Februarie 2015
'n Rits kykNET-programme en films het SAFTA-nominasies ontvang. Ons is baie trots!
DL_EP4_grade_13

'n Rits kykNET-programme en films het SAFTA-nominasies ontvang. Ons is baie trots!

Die SAFTAs vereer jaarliks die beste in SA film- en TV-talent. Die wenners sal op die 20ste en 22ste Maart tydens twee geleenthede aangekondig word by Gallagher Estate in Midrand.

Beste Geselsprogram: Jou Show met Emo!

Beste TV-drama: Donkerland

Beste Prestasie in Kinematografie in 'n TV-drama: Donkerland

Beste Prestasie in Redigering in 'n TV-drama: Donkerland

Beste Prestasie in Kuns in 'n TV-drama: Donkerland

Beste Prestasie in Grimering en Haarstilering in 'n TV-drama: Donkerland

Beste Prestasie in Kostuumontwerp in 'n TV-drama: Donkerland

Beste Aktrise in 'n Hoofrol in 'n TV-drama: Jenna Dunster (Donkerland)

Beste Akteur in 'n Hoofrol in 'n TV-drama: Gerard Rudolf  en Hannes Muller (Donkerland)

Beste Aktrise in 'n Ondersteunende rol in 'n TV-drama: Franci Swanepoel (Sterlopers)

34 sterlopers ep01 lorraine franci swanepoel 2


Beste Akteur in 'n Ondersteunende rol in 'n TV-drama: Mothusi
Chebeletsane en Fezile Mpela (Donkerland)

Beste TV-sepie: Binnelanders

Beste Draaiboekskryf vir 'n sepie: Binnelanders

Beste Prestasie in Kinematografie in 'n sepie: Binnelanders

Beste Prestasie in Kuns in 'n sepie: Binnelanders

Beste Prestasie in Grimering en Haarstilering in 'n sepie: Binnelanders

Beste Prestasie in Kostuumontwerp in 'n sepie: Binnelanders

Beste Aktrise in 'n Hoofrol in 'n  sepie: Desiré Gardner en Brümilda van Rensburg (Binnelanders)

34 ep993 1


Beste Aktrise in 'n Ondersteunende rol in 'n sepie: Quanita Adams (Binnelanders)

Beste Bestaande Film: Faan se Trein

Beste Prestasie in Redigering in 'n Bestaande Film: Faan se Trein

Beste Draaiboekskryf in 'n Bestaande Film: Faan se Trein

Beste Prestasie in Kinematografie in 'n Bestaande Film: Faan se Trein

34 hs faansetrein nicolahanekom


Beste Prestasie in Kuns in 'n Bestaande Film: Faan se Trein

Beste Prestasie in Grimering en Haarstilering in 'n Bestaande Film: Faan se Trein

Beste Prestasie in Kostuumontwerp in 'n Bestaande Film: Faan se Trein

Beste Prestasie in Klank in 'n Bestaande Film: Faan se Trein

Beste Aktrise in 'n Hoofrol in 'n  Bestaande Film: Donalee Roberts in Pad na Jou Hart

Beste Akteur in 'n Hoofrol in 'n  Bestaande Film: Willie Esterhuizen

Beste Aktrise in 'n Ondersteunende Rol in 'n  Bestaande Film: Mary Twala (Leading Lady), Marga Van Rooy (Die Windpomp) en Nicola Hanekom (Faan se Trein)

Beste Akteur in 'n Ondersteunende Rol in 'n  Bestaande Film: Deon Lotz (Faan se Trein)