Logo

Krone 2-konsert: Hier is die wenners

Nuus
20 Julie 2015
Twintig gelukkige kykers het elk dubbelkaartjies na die Krone 2-konsert, wat op 25 Julie by Carnaval City gehou word, gewen.
Twintig gelukkige kykers het elk dubbelkaartjies na die Krone 2-konsert, wat op 25 Julie by Carnaval City gehou word, gewen.

Die Krone - Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Heinz Winckler en Snotkop – en ’n hele rits eersteklas-gaskunstenaars beloof om Carnival City se dak op 25 en 26 Julie te skud.

Adam Tas, Manie Jackson, Andriëtte, Karlien van Jaarsveld, Liezel en Elizma Theron is slegs enkele van die name wat by die Krone sal aansluit.

Die wenners is:

Renei Deyzel
Magriet Otto
Carina van Rheede van Oudtshoorn
Janette Vivier
Eileen Adonis
Chardeny du Plessis
Anneke Langham
Zelna Nel
Elma Vlok
Elsa Reyneke
Estelle Becker
Marina Louw
Maryke Steyn
Lizaan van Wyk
Dinkie van Aswegen
Yolandie Oberholzer
Elmien Scheepers
Hanesti Pienaar
Hester Maritz
Suné Coetzee

Baie geluk! Julle sal binnekort deur ’n kykNET-verteenwoordiger gekontak word.