Logo
Die brug S1 Slim BB

Klankbaan van jou lewe – Die brug

Nuus
23 November 2023
Vind uit watter musiek die spelers nie genoeg van kan kry nie!
Die brug

Musiek is ’n kunsvorm wat deel is van ons alledaagse lewens, maar die spelers is afgesny van die wêreld en kan tans net dink aan die liedjies wat hulle harte roer of wil laat dans.

Hier is wat die spelers se gunsteling-musiek is om na te luister in hulle vrye tyd:

Tina


“Ek hou van Afrikaans-musiek. Ook nuwe hits.”



Jamie

Soul, Jazz, Bossa Nova, Cuban Café en R&B.

Iana

“Ek is mal oor enige feel good-musiek, lekker upbeat wat jou sommer lekker laat voel. Ek geniet pop en 80's-musiek. Ek hou basies maar van enige musiek, die deuntjie moet net vir my lekker wees. Ek luister meer na die deuntjie as wat ek na die woorde luister. Soms ken ek 'n liedjie uit my kop uit dan weet ek nie eers waaroor dit gaan nie. Ek luister musiek vir die deuntjies, nie vir die woorde nie.”

Marna

80’s-musiek

William

“Ek luister na als, maar ek verkies positiewe musiek.”

Robert

Country

Sam

Andy Grammer



Nonnie

Instrumenteel, digkuns en storievertel.

Geo

Mumford & Sons, Coldplay, Heuwels Fantasties. Enige iets van Andrea Bocelli tot Jay Z.



Jacques

Blues en ouskool-rock/metal.

Larry

“Alle genres, maar Jazz is bo-aan die lys.”

Avril

“Enige iets. Ek is mal oor music.”



Skakel elke Donderdag om 20:00 in om te sien watter spelers die regte note gaan speel om hulle kanse te verbeter om oor #DieBrug te loop.