Logo
Die brug S1 Slim BB

Wen R 50 000 met kykNET en "Die brug"!

Volg elke stap van die deelnemers se lewensveranderende avontuur en wen groot met "Die brug"! Maak seker jy bly ingeskakel en beantwoord die weeklikse vraag vir jou kans om R50 000 te wen. Elke vraag moet korrek beantwoord word vir jou om in aanmerking te kom vir die prysgeld.

Lees die Bepalings en Voorwaardes